John Levene

John Levene
Geboortenaam John Anthony Woods
Geboorte 24 Desember 1941 (1941-12-24)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1965–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Levene (gebore 24 Desember 1941) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent CanniBallistic! (2002) en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en BeetleBorgs (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy